Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bok-afrigter praat oor sy reis

Bok-afrigter praat oor sy reis
 
2011-05-26


’n SWARTDAS-UITVATAAND met Peter de Villiers, Springbok rugbyafrigter en ander spesiale gaste, word vir 2 Junie by die Kleinevalleij Wynlandgoed beplan. Die Bok-afrigter sal praat oor sy ongelooflike reis die afgelope paar jaar.

Die aand sluit ’n driegang-maaltyd en wyn in en die kaartjies beloop R600 per persoon of R5500 per tafel van tien. Alle opbrengste sal vir welsyn gaan.

Die aand sal afgesluit word met ’n veiling van rugby-aandenkings.

Kontak vir Shannon Paxton by: shannon@unionsportsgroup.com of 082 924 7548 vir meer besonderhede.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za