Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pretdraf meer as vet pret

Pretdraf meer as vet pret
 
2011-05-26


SATERDAGOGGEND om 08:00, moet almal wat wil deelneem aan Wellington Spar en CPUT se Vetpret “Dress to Impress” 5km pretdraf by die Silwerkruin Ouetehuis in Wellington, nader staan.

’n Rolstoelresies vir bejaardes word ook ná die tyd by dié ouetehuis aangebied.

Daar word ook vanaf 09:00 daardie dag ’n basaar aangebied waar die Kaapse Affodille vroueboere-orkes gaan optree.

Inskrywings (volwassenes R20, studente en kinders R10) kan by Wellington Spar, CPUT kampus (Marna Rorich) en by die Silwerkruin Ouetehuis gedoen word.

Saterdagoggend van 06:30 tot 07:00 kan daar ook by die wegspringplek vir die pretdraf ingeskryf word. Skakel vir Andriesa de Bruyn by 082 894 5380 vir meer besonderhede.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za