Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vee ook voor jou eie deur

Vee ook voor jou eie deur
 
2011-06-02


NA aanleiding van Surina du Toit van Pam Golding eiendomme se brief waarin sy ’n “beroep” op eiendomsagente doen, wil ek net vir haar sê dat sy miskien ook na haar eie agentskap moet kyk, want in die straat waar ek bly (Oranjestraat, Paarl) was ’n verkoopbordjie van PG meer as drie maande op gewees voordat dit uiteindelik verwyder is, seker deur die nuwe eienaar?

Ontevrede




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za