Leer om rugby te speel
2011-06-02
Die rugbyprogram, WP Kidz, het onlangs in die Paarl afgeskop onder leiding van Louis Koen, oud-Springboklosskakel, om kinders van 5 tot 12 jaar oud, rugbyvaardighede te leer.
Die sessies sal tot einde Oktober, op Vrydae van 15:45 tot 17:00, by Paarl Gimnasium aangebied word. Vir meer inligting, kontak Bronwyn by wpkidz@wprugby.co.za.
More
News
|