Fees van die Ongenooides
2011-06-02
DIE produksie Fees van die Ongenooides, met Chris van Niekerk, is op 10 Junie om 20:00 te sien by die Breytenbach-sentrum. Die verhale van die karakters word verweef in die voorlesing, teen die boere-oorlog as agtergrond. Kaartjies is R80 by 082 812 1112.
More
News
|