Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


My pa dink hy is Elvis

My pa dink hy is Elvis
 
2011-06-02


DIE komedie My Pa dink hy is Elvis, met bekendes Ben Kruger en Viljé Maritz in die rolverdeling, is te sien op 3 Junie om 20:00 by die Ou Meul-teater.

Pa Hennie is ’n Elvis-nabootser en sleep sy teësinnige seun saam op sy Elvis-toer na plattelandse dorpies as sy “roady”.

Hy is sommer sy pa se seremoniemeester, beligtingsman, klankman, ma se kleinman, pa se twyfelman, en die gehoor se Ja-man.

Pa het myle op - lewensmyle; elke muntstuk het twee kante; en ’n swaard sny na beide kante toe.

Kaartjies kos R90 en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083 564 00 56.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za