DIE Ligstraal Skool vir gestremdes bied op Vrydag 10 Junie vanaf 20:00 ’n Winter- piekniekdans in die Huguenot Gemeenskapsaal aan.
Die Naturals-band sal die gaste tot laat- aand met goeie musiek vermaak.
Kaartjies vir die piekniekdans kos R80 per persoon en gaste moet hul eie eet- en drinkgoed saambring.
Om jou kaartjie te bespreek, kontak Jolene Adams by 021 862 7182.