Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wen meer as R10 000 se pryse met baba-kompetisie

Wen meer as R10 000 se pryse met baba-kompetisie
 
2011-06-02


PRYSE van meer as R10 000 is op die spel in Paarl Post se baba-kompetisie. Dié kompetisie word weekliks aangebied van 9 Junie tot en met 14 Julie.

Elke week sal die babas wat die meeste sms’e ontvang in die kategorieë 0 tot 9 maande en 9 tot 18 maande, as finaliste deurdring.

Die name van die ses finaliste van elke kategorie, word op Donderdag 21 Julie geplaas waarna lesers weer stem vir die finale kategoriewenners.

Die baba in elke kategorie wat die meeste sms’e ontvang, sal as die wenner aangekondig word in die Paarl Post van 28 Julie.

Slegs babas van die Paarl-streek (Paarl, Wellington, Klapmuts en Franschhoek) mag deelneem.

Van die pryse wat gewen kan word, is ’n fotosessie, ’n foto van jou baba op seildoek, geskenkpakke, geskenkbewyse, eetbewyse, ’n mooimaaksessie, blomme, kontant en vele meer.

Om jou baba in te skryf, knip die inskrywingsvorm op bladsy 16 uit (geen fotostate word aanvaar nie).

Vul die vorm in en bring dit, saam met jou baba se foto en R50-inskrywingsfooi, na Paarl Post, New straat 1A, Paarl (langs Virgin Active gimnasium).

Die sluitingsdatum vir elke betrokke week is Maandae om 14:00.

Vir navrae, skakel Paarl Post by 021 870 4600.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za