Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boeredag

Boeredag
 
2011-06-09


DIE Paarl-streek Boeredag vir wingerdboere word op 9 Junie te Windmeul-kelder aangebied deur Vinpro.

Alle belangstellendes word uitgenooi om die dag by te woon, waar terugvoering gegee sal word oor vanjaar se wenblok, die finansiële implikasies vir volhoubare produksie, en generiese produkte vir onkruid- en witluisbeheer.

’n Bustoer na die wenblok word onderneem, waarna afgesluit word met ’n middagete en ’n aanbieding oor Rhone-styl rooiwyne deur Nico van der Merwe van Saxenburg.

Bespreek by Lee-Anne Morris by 021-807-3267 of morris@vinpro.co.za.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za