Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesteelde goedere is gevind

Gesteelde goedere is gevind
 
2011-06-09


地 GESTEELDE vuurwapen en 地 groot hoeveelheid vermoedelik gesteelde huishoudelike goedere is ontdek in 地 huis in Klapmuts. Sers McMillian Hignet (bo) het Saterdag inligting ontvang vanaf 地 lid van die publiek dat 地 onwettige vuurwapen by 地 woning in Bennettsville, Klapmuts, gehou word. Hy het gaan ondersoek instel en het nie net op die .9mm pistool afgekom nie, maar op DVD-spelers, selfone, radios, klere en selfs verpakte kos. Die vuurwapen is drie weke gelede tydens 地 huisbraak op Lievland-plaas gesteel. Enigiemand wat vir Hignet met die ondersoek kan help, of weet van misdaadbedrywighede in Klapmuts, kan hom skakel by 082 443 9373 of konst. Anthony Pietersen 082 522 3262. Foto: Lise Beyers




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za