Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pasop vir dié man

Pasop vir dié man
 
2011-06-09


OP ’n onlangse Vrydagmiddag was hier in Thomstraat, Paarl, ’n netjies geklede man met ’n donkerblou T-hemp wat oral gevra het vir petrolgeld - hy sou dit Maandag terugbring.

Sy ma was glo in ’n ongeluk en moes hospitaal toe gaan en hy het nie op die oomblik petrol in sy voertuig nie. Van die oumense in die buurt het toe geld gegee en ta is daar weg. Wees net gewaarsku oor hierdie skelm en bel die polisie as hy sy streke probeer.

Inwoner




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za