Sangmiddag
2011-06-09
DIE kore van die VGK Ring van Stellenbosch bied op 12 Junie om 15:00 ’n sangmiddag aan in die Paarlse Stadsaal. Deure open reeds om 14:00. Die deelnemende kore is Franschhoek, Simondium, Idas-vallei, Kayamandi, Koelenhof, Kylemore, Stellenbosch, Stellenbosch Ryns en Vlottenburg. Toegang is R10 by die deur en verversings sal te koop wees.
More
News
|