DIE Ligstraal Skool vir gestremdes bied op Vrydag 10 Junie vanaf 20:00 ’n Winter- piekniekdans in die Huguenot Gemeenskapsaal aan.
Die Naturals-band sal die gaste vermaak.
Kaartjies vir die piekniekdans kos R80 en gaste moet hul eie eet- en drinkgoed saambring. Kontak Jolene Adams by 021 862 7182.