Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Silwerkruin

Silwerkruin
 
2011-06-09


DIE bestuurskomitee van Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes spreek graag hul opregte dank uit teenoor die gemeenskap van Wellington vir hul ondersteuning van ons basaar op 28 Mei.

Ons dank aan die organiseerders (insluitend studente), die Young Stars Entertainers, die trompoppies van Hillcrest Primêr en die Kaapse Affodille vir die lewendige musiek wat verskaf is. Dankie ook aan die dienssentrum vir bejaardes vir hulp met die bak van pannekoek, asook alle kerke en individuele donateurs, asook inwoners en personeel wat meegewerk het.

Yvonne Booysen (bestuurder)




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za