Bergrivier beplan reünie
2011-06-09
DIE 1981 matrieks van Bergrivier Hoërskool hou later vanjaar ’n 30 jaar reünie. ’n Beplanningsvergadering word op Saterdag 25 Junie om 10:00 by die skool gehou. Daar was alreeds ’n vergadering gehou op Saterdag 28 Mei. Navrae kan gerig word aan Anthony Cavernelis by 083 447 0309 of kontak die skool by 021 873 2301.
More
News
|