Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kom kyk sewes op jeugdag

Kom kyk sewes op jeugdag
 
2011-06-09


KINDERS, jonk en oud, sal op Jeugdag getrakteer word met ’n fees van junior rugby wat by Boland Landbouskool plaasvind. Plaasskole van die Drakenstein-gebied sal hul rugbyvernuf tentoonstel tydens sewes-wedstryde.

En niemand anders as Springboklegende Breyton Paulse, seweskampioen Frankie Horne en Springbokafrigter Peter de Villiers, sal die wedstryde onder oë neem nie.

Die publiek word genooi om hierdie feesviering by te woon. Vermaak en kosstalletjies sal aangebied word.

Vir verdere inligting, skakel kapt Louise du Plessis by 082 850 9614.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za