Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Winkel-assistent

Winkel-assistent
 
2011-06-09


PNA
PNA PAARL

Ons benodig die dienste van 'n persoon as:
Winkel-assistent

Pligte:

• Goeie kommunikasievaardighede en klantverhoudinge
• Tweetalig (Afr & Eng)
• Vriendelike & flinke geaardheid
• Vermoλ om onder druk te werk

Alle applikante moet:

• Bereid wees om skofte te werk
• Bereid wees om sommige Sondae en vakansiedae te werk
• Rekenaarvaardig wees
• Kennis van kuns/skryfbehoeftes sal aansoek versterk

Bring u aansoek persoonlik na: PNA, Vineyard-sentrum, Hoofstraat, Paarl op Dinsdag 14 Junie tussen tussen 09:00 en 18:00.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za