Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kabaret in Bovlei

Kabaret in Bovlei
 
2011-06-15


DIE bekende sangeres Petronelle Baard tree op Donderdag 23 Junie om 19:00 op tydens ’n kabaret-produksie by die nuwe Festa-restaurant te Kleinevalleij in die Bovlei.

Die aand is ten bate van Amado-perdryterapie vir gestremde kinders.

Kaartjies teen R250 per persoon, wat ’n driegangmaaltyd insluit, is beskikbaar by M’lani Basson by 083 604 4037 of info@amado.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za