DAAR sal groot pret wees by die Jeugdagviering wat op 16 Junie vanaf 12:00 aangebied word by die Bethel Cong Kerk, Paarl.
Daar is ’n talentkonsert vir plaaslike sangers en dansers, en Mnr en Mej Wyk 26 (12-21) word ook aangewys. Skryf inr by raadslid Philander tel 076 528 1211.