Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kom kyk sewes op Jeugdag

Kom kyk sewes op Jeugdag
 
2011-06-15


KINDERS, jonk en oud, sal op Jeugdag getrakteer word op ’n fees van junior rugby wat by Boland Landbouskool plaasvind.

Plaasskole van die Drakenstein-gebied sal hul rugbyvernuf tentoonstel tydens sewes-wedstryde.

En niemand anders as Springbok-legende Breyton Paulse, seweskampioen Frankie Horne en Springbok-afrigter Peter de Villiers, sal die wedstryde onder oë neem nie.

Die publiek word genooi om hierdie feesviering by te woon. Vermaak en kosstalletjies sal aangebied word.

Vir verdere inligting, skakel kapt Louise du Plessis by 082 850 9614.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za