Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kooltjie geblus

Kooltjie geblus
 
2011-06-15


DIE optrede van die polisie se blitspatrollie, wat diens op die N1 en in die Paarl-omgewing doen, het bygedra tot die arrestasie van twee Zimbabwiese burgers wat onwettige sigarette met ’n straatwaarde van R50 600 in hul besit gehad het.

Verlede Saterdag om 08:00 het die polisie die verdagte voertuig in die Du Toitskloof-pas opgemerk en ondersoek ingestel.

Kapt Louise du Plessis sê die polisie het beslag gelê op 200 000 sigarette wat in kartonhouers verpak was. Sy sê die nikotieninhoud oorskry die regulasies soos wat deur die Suid-Afrikaanse regering voorgeskryf is.

Die verdagtes het Maandag in die Paarlse landdroshof verskyn.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za