Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2011-06-15


* Reünie. Weltevrede Sekondêr se klas van 1991 beplan hul reünie later vanjaar. ’n Beplanningsvergadering word gehou by die skool op 23 Junie om 19:30. Skakel Cynthia by 082 493 2 659 of Janine by 078 2472 630.
* KN. Die 2001-matrikulante van Klein Nederburg Sekondêr hou hul reünie op Woensdag 27 Julie. Vir navrae, skakel Charlton by 074 702 8377 of Tasnime by 072 059 5218.
* Matriek. Die 1981 matrieks van Bergrivier Hoërskool hou later vanjaar ’n 30 jaar reünie. ’n Beplanningsvergadering word op 25 Junie om 10:00 by die skool gehou. Vir navrae, skakel Anthony Cavernelis by 083 447 0309 of kontak die skool by 021 873 2301.
* Toer. Die ATKV Wellington-tak bied hul jaarlikse toer na Sutherland en die groot SALT-teleskoop aan die naweek van 23 Julie. Bespreek vroegtydig om die heerlike koue en asemrowende sterre-aand te ervaar. Koste vir die toer is R1100 per persoon wat verblyf en etes insluit. Bespreek by Marinda by 076 998 6140 of Herman by 082 331 9699.
* Boeremusiek. Die Boeremusiekgilde se Boland-tak hou hul takkompetisie op 2 Julie vanaf 16:00 by Noord-Eind Laerskool. Direk ná die kompetisie word daar ’n dans aangebied met die wenorkeste. Toegang is R30 (R40 vir nie-lede). Kontak Ciceel by 083 3467 083.
* Diabetes. Die Diabetesondersteuninggroep nooi alle belangstellendes uit na hul volgende byeenkoms op 23 Junie om 18:00 by Paarl Medi-Clinic. Sielkundige Hendri Viljoen gaan praat oor hoe diabetes die gesin raak. Kontak sr Kamaretha Beckert by 021 871 1808 of Jacorie Visagie by 021 807 8000 vir bespreking. Die byeenkoms is gratis.
* Reunion. Former students and teachers of HS van der Walt High School are planning a reunion for next year at the old school (now the lower campus of Boland College in Paarl). The school closed at the end of 1992. Maryna Ontong (Coetzee), an ex student from 1972-1973, is organising the reunion. Contact Maryna by 30 August on 083 6581 942 or ontong@vodamail.co.za.
* Koekversieringsgilde. Die SA Koekversieringsgilde vergader op 20 Junie om 17:15 te Laerskool Drakenstein se klubhuis. Susan Verwey kom demonstreer idees om vir mans mooi goed te maak en te versier. Kontak Juanita by 083 264 9834.
* Matric Dance Expo. A Matric Dance Expo will take place on 23 June (14:00-18:00) and 24 June (10:00-18:00) at La Rochelle Girls’ High School. Entrance is R10. There are lots of prizes to be won. Contact 084 533 1508.
* VLV vergader. Die Wellington VLV vergader op Donderdag 23 Junie om 09:30 in die Wellington-Noord Onthaalsentrum. Anna Cillié gaan praat oor varkvleis en ’n demonstrasie van ’n ontbeende varknek doen. Daar sal kans wees om te proe. Daar sal ook ’n uitstalling van die nuutste winterklere wees. Kontak June Smit by 083 4300 052.
* Karaoke. New Orleans Sekondêr se oudstudente hou op 24 Junie om 20:00 karaoke by die skoolsaal. Kaartjies is R10.
* Live band. The Making More Music School presents a live band & karaoke evening at Club Re-vibe (Niveau) in Wellington on 15 June from 20:00. Entrance is R20. Contact 072 229 7423.
* Gospel Rave. Die CYM-lede van die VGK Bet-El bied op 17 Junie om 19:00 ’n Gospel Rave aan by VGK Bet-El kerksaal in Groenheuwel waarheen oud en jonk genooi word. Die platejoggie vir die aand is Kim van Rooi, verbonde aan Radio CCFM. Toegang is R10.
* Praatjie. Persone van 50 jaar en ouer word uitgenooi na ’n praatjie deur dr Eben Liebenberg, Paarlse ortopeed, oor die pynlike heup en knie. Dit vind plaas op Saterdag 25 Junie om 09:30 vir 10:00 by die saal van die NGK Paarlvallei as deel van Paarl Medi-Clinic se senior program in samewerking met Smith & Nephew. Bespreek by Luzaan Bester by 021 807 8200 teen 22 Junie.
* Stamp Fair. The Stamp Fair will take place on 18 June at St Petri Lutheran Church in Paarl from 09:00 to 12:30. Entrance is free and refreshments will be sold.
* Sangfees.

’n Gemeenskap-sangfees word ten bate van Sizisa Ukhanyo Trading gehou op 17 Junie om 17:30 by Groendal Sekondêre Skool op Franschhoek.

Verskeie kore sal by die geleentheid optree. Vir navrae, skakel 021 867 0075.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za