Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rolstoelprojek vir Paarlvallei

Rolstoelprojek vir Paarlvallei
 
2011-06-15


DIE organisasie Paarl Valley Wheelchair Friends is onlangs gestig deur 地 groep vriende van die Paarl met die doel om 地 rolstoel per maand aan behoeftige lede van die gemeenskap te skenk.

Fondse om 地 rolstoel te koop, sal gewerf word deur maandelikse bydrae deur vriende, lede en belangstellendes.

Paarl Valley Wheelchair Friends sal deurlopend behoeftige persone identifiseer en so 地 bydrae maak om mense se lewensomstandighede te verbeter.

Rolstoele sal vir eers slegs in die Paarlvallei geskenk word.

Aansoeke vir rolstoele, of om 地 bydrae te maak tot die projek, kan gerig word aan Tommy Goliath by 082 439 5855.


More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za