DIE Sonskyn-dames wat die 27 jaar diens gedoen het by TC Newman Hospitaal om sop en broodjies aan wagtende pasiënte te verskaf, se dienste loop eersdaags ten einde, wanneer ’n kafeteria by dié instansie open.
Ons wil ons dank uitspreek teenoor die personeel en pasiënte wat ons die afgelope twee jaar ondersteun het en veral die vrywilligers van verskillende gemeentes en welsynsorganisasies, wie se lede ons bygestaan het.
Gwen Thöle