Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Klagtes oor bouplanne

Klagtes oor bouplanne
 
2011-06-15


EK sien daar is heelwat klagtes oor die Boubeheer-afdeling van Drakenstein Munisipaliteit.

Dit is vir my duidelik dat daar heelwat onkunde is by inwoners van Drakenstein oor die goedkeuringsproses van bouplanne.

Bouplanne word ingedien by die Boubeheer-afdeling, wat die aansoek sirkuleer na die verskillende departement vir kommentaar: dit sluit in stadsbeplanning, ingenieurs, gesondheid, elektries, brandweer en boubeheer self.

Dit vat tyd, so enigeen mos kan dink.

Sodra al die kommentaar verkry is, stel Boubeheer die kommentaar saam.

Bou-inspekteurs keur nie bouplanne goed nie. Hulle funksie behels onder andere inspeksies en hantering van bouverwante klagtes.

Waar bouplanne lank neem om goedgekeur te word, moet daar beslis gekyk word na die feit dat daar ’n personeeltekort is en moontlik ook beperkte kundigheid.

Dalk is dit waar die stadsraad moet begin.

Bouplan-tekenaar




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za