Sportdagboek
2011-06-15
KRIEKET * Paarl Krieketklub se algemene jaarvergadering vind plaas op Sondag 10 Julie om 15:00 in die klubhuis. Alle lede word versoek om die vergadering by te woon. Die klub se bekeruitdeling vind plaas op Saterdag 16 Julie te Boland Park (Stumps). Kaartjies is beskikbaar by bestuurslede teen R50 per kop. * Paarl-Oos se krieketklub hou op 15 Junie (18:30) ’n bestuursvergadering by Bou-gaardstraat 41 en op 26 Junie (14:30) hul algemene jaarvergadering by die New Orleans-klubhuis. Skakel Andrew Apollis by 021 862 5594 of 083 689 0017. Hulle jaarfunksie is uitgestel tot September en hul jaarlikse gholftoernooi vir volgende jaar is op 12 April 2012. * Die SR Radiators Young Peoples Krieketklub beplan ’n voorseisoense toer na Port Elizabeth vanaf 16-19 September. ) RUGBY * Young Gardens het Saterdag ’n loslootjie en op 25 Junie speel hulle tuis teen Simondium. Die klub oefen Dinsdae en Donderdae te Daljosaphat vanaf 18:00. Alle voornemende en nuwe spelers en belangstellendes is welkom. Vir enige navrae, kontak Mario by 021 870 1080 (W) of 082 380 2680. * Paarl Rangers beplan om op Sondag 26 Junie die VGK Huguenot te besoek. * Die Riverstones Old Boys, wat dien as ’n welsynsorganisasie en uitreik na minderbevoorregtes, nooi alle oudspelers om by hulle aan te sluit. Kontak enige van die bestuurslede vir meer besonderhede. Vir navrae, skakel Coenie Lesch by 072 6595 415. * Young Peoples speel hierdie naweek op die Faurestraat-stadion teen Primrose. ) NETBAL * Die Paarl Netbalklub se oefeninge is op Maandae en Donderdae om 18:15 op die Zanddrift-bane. Belangstellendes kan Annelie Lucas by 083 377 2232 of Bennie Saayman by 083 462 6311 skakel. ) MOUNTAIN-BIKE For the seventh year, Dirtopia is organising the popular Nine-to-Five Mountain-bike Team Relay on Delvera Farm near Stellenbosch. This eight hour event is taking place on 16 June. The costs are R110 to R165 depending on the category with a discount to Amarider members. For further details, contact www.dirtopia.co.za or theteam@dirtopia.co.za or 021 884 4752. ) SCHOOLS’ REFEREE COURSE The WP Rugby Referees’ Society, in association with SARU and WP Rugby, will be hosting two special referee courses for potential referees from 27 to 29 June at the Jan Kriel School in Kuils River. The cost is R550 and will start on the Monday at 14:00. Learners from the age of 14 can attend. Contact Tracey Dunbar at 021 659 4502 (o/h) or tdunbar@wprugby.co.za .
More
News
|