Paarl dames maak skoonskip
2011-06-15
Met die afgelope halfmarathon-kampioenskappe wat op Robertson gehou is, het die Paarl-atletiekklub se dames skoonskip gemaak deur alle kategorieë te wen.
Die atlete is Michelle Dreyer (1ste), Evonne Nieuwoudt (2de), Cailey Bredenkamp (3de asook wenner in veterane-afdeling) en Steyntjie Prins (1ste in die meesters-afdeling).
Die vier vroue het ook die algehele spanprys van die wedloop gewen
More
News
|