Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Man van wedstryd

Man van wedstryd
 
2011-06-23


Jeffrey Whitelane, kaptein van Franschhoek se eerste rugbyspan, is aangewys as die man van die wedstryd nadat hulle Saterdag vir Silverleaf 18-10 geklop het.

Whitelane het een van Franschhoek se twee drieë gedruk, en bygedra tot die ander een. Hierdie wedstryd sluit die eerste ronde van die seisoen af, terwyl hulle nou voluit oefen vir die afskop van die tweede ronde oor drie weke.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za