Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nasionale Kwiltfees

Nasionale Kwiltfees
 
2011-06-23


DIE Good Hope Kwiltersgilde bied hul sestiende Nasionale Kwiltfees en uitstalling aan by die Bloemhof Meisieskool op Stellenbosch vanaf 1 tot 7 Julie.

Meer as 300 kwilts sal tydens die fees uitgestal word, waaronder kompetisiewenners.

Die uitstalling is daagliks oop vanaf 10:00 tot 18:00 en op Dinsdag 5 Julie vanaf 10:00 tot 20:00.

Toegang is R30.

Skakel vir Marijke by 076 6787 755 of besoek www.quiltfestival 2011.co.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za