Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jongboer van die Jaar

Jongboer van die Jaar
 
2011-06-23


WERNER DU PLESSIS van Prins Alfred Hamlet is onlangs as die Agri Wes-Kaap/Santam Landbou Jongboer van die Jaar 2011 aangewys.

Werner is die afgelope nege jaar die Algemene Bestuurder by DP & JC Goosen Boerdery & Denou Farming in Prins Alfred Hamlet en boer met steen- en kernvrugte, groente, sitrus & wingerd.

Die naaswenner is Hendrik Botha wat as besturende direkteur saam met sy pa op Stettyn Wingerde buite Worcester boer.

Jéan Kotze, algemene bestuurder van Zuurvlakte wat deel vorm van Dreammakers Fruits (Pty) Ltd in die Porterville-distrik, was in die derde plek en boer met bessies en wingerd.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za