Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tafeldruifdag

Tafeldruifdag
 
2011-06-23


DIE SAWWV bied ’n tafel- en droogdruif-inligtingsdag op 23 Augustus aan by Goudini Spa.

’n Verskeidenheid onderwerpe gaan bespreek word, insluitend die invloed van weerpatrone op rypwording, ’n globale vooruitskouing van SA druiwe, die nuutste denke oor die effek van verkoelingspraktyke op kwaliteit, en vele meer.

Inskrywingsgeld is R280 vir SAWWV-lede en R380 vir nie-lede (sluit middagete in). Die sluitingsdatum vir inskrywings is 2 Augustus.

Vir die volledige program en registrasievorm, stuur ’n e-pos na sasev@sasev.org of kontak 021 889 6311/12.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za