Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kursusse nou goedkoper

Kursusse nou goedkoper
 
2011-06-23


DIE Boland Kollege se Paarl-kampus bied in die tweede semester voltydse en deeltydse programme aan vir studente met graad 12. Dit is die eerste keer dat die Paarl-kampus ook vanaf Juliemaand studente op ’n voltydse basis gaan inskryf en kursusse is danksy ’n verhoogde staatsubsidie nou heelwat goedkoper.

Studente kan op 19 en 20 Julie voltyds inskryf vir N4 Bemarking, Menslike Hulpbronbestuur en Sekretarieel. Daar is ook ’n groot verskeidenheid van deeltydse programme beskikbaar vir persone wat in die aande klas wil loop.

Pryse is bekostigbaar teen R366 per vak en die program wat uit vier vakke bestaan, beloop R1463. Beurse is ook beskikbaar




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za