SMS
2011-06-30
* Ek wil hiermee die elektriese afdeling van die Drakenstein Munisipaliteit bedank vir die spoedige vervanging van ’n straatlig in Malanstraat nadat ek die fout gerapporteer het. - A Rezé * I visited a popular restaurant in Main Street in Paarl - what a disappointment. The ribs were burnt and my salad was tiny, but cost R60! Come on people... are you TRYING to get rid of your customers? Disappointed * Ek hoop raadslid Dan Kotze moet sy salaris aan die stadsraad terugbetaal nadat hy gevonnis is vir aanranding. * Die “potholes” in Houtstraat raak nou net te groot, en die oorhangende bome te erg. Hulp asb? * The best gift for a 101-year-old is a house not a cake. It is very cold to stay in a shack, as I know. * Ons moet Kader Asmal huldig - maar net nie vir sy uitkomsgebaseerde onderwys nie! Kyk hoe lyk ons jeug nou * Dankie aan Steven en Randy Williams by Binnelandse Sake vir u vriendelikheid en behulpsaamheid. U het my weer trots laat voel om ’n SA burger te wees. * Versailles Village te Wellington se hekke is pateties. * Wit Nissan bakkie CJ 200** en jou maatjies met klein wit 3-reeks BMW wat snags spin en jaag in Bergrivierstraat - ek het jou foto. * Moeg vir Noorder-Paarl Checkers wat Vrydagmiddae 5:30 nie hotdog buns het by bakkery. Beplanning!!? * Drakenstein Munisipaliteit bakkie CJ25677, mnr met nog mede-passasiers, ry darem lekker oor rooi robot! * So doef doef Funky Budda steeds voort - wat is sy toemaaktyd? Wat is desibel-lesings? Rusverstoring 3 tot 4 nagte per week! Wanneer gaan munisipaliteit optree? * I, Wayne Muller, just want to take this opportunity to thank the Drakenstein fire brigade for their swift response during the fire at Wamakersvallei liquor store.
More
News
|