Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lollos kom weer Paarl toe

Lollos kom weer Paarl toe
 
2011-06-30


LOLLOS, die bekend Afrikaanse kinderliedjiegroep, kom na Val de Vie toe op 8 Julie om 11:00.
Kaartjies is R50 per persoon en verrassingspakkies is beskikbaar teen R25 (maak u bestelling asb vooraf).

Vir kaartjies en verderde navrae, kontak events@valdevie.co.za of skakel 021 863 6100.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za