Studente-toernooi op Wellington
2011-06-30
DIE University Sport South Africa (USSA) rugbytoernooi word volgende week op Maandag (4 Julie), Woensdag (6 Julie) en Vrydag (8 Julie) in Wellington aangebied. Dié toernooi, wat aangebied word deur CPUT Wellington (met die samewerking van die Boland-rugbyunie), staan bekend as die grootste universiteite- en kollege- rugbytoernooi in Suid-Afrika (30 spanne neem deel). Wedstryde begin om 09:30 en sal op CPUT se velde en op die Boland-stadion se velde beslis word.
More
News
|