Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wedstryde verskuif na môre-aand

Wedstryde verskuif na môre-aand
 
2011-06-30


ALLE wedstryde wat vir Saterdag geskeduleer was, skuif na Vrydagaand weens die Super 15 semi-finaal teen die Stormers en die Crusaders Saterdag om 17:05. Die derde span- wedstryde begin om 18:00 en eerste span-wedstryde om 21:00.

Die wedstryde is soos volg: Vineyards vs Young Standards - Daljosafat-stadion, Riverstones vs Laer Paarl - Faurestraat- stadion en Young Gardens vs Windmeul United - Boy Louwvelde.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za