Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kersliggie-safari op Wellington

Kersliggie-safari op Wellington
 
2005-10-27


DIE Hugenote Hoërskool, Wellington is druk aan die organiseer vir hulle jaarlikse kersliggie-safari in November.

Die liggie-safari word gehou by die huise van ses verskillende gaspare, met verassings by elke adres Woensdag tot Vrydag, 23 tot 25 November.

Die huise word feestelik getooi met kersversierings en liggies om almal in die gees van die feestyd te bring. Inligting oor die adresse en temas in die wonings van die gas-pare sal later beskikbaar wees.

Daar is net ‘n beperkte getal kaartjies per aand beskikbaar, teen R30 (R10 kinders onder 10). By twee wonings sal eetgoed beskikbaar wees, teen ‘n ekstra koste van R20.

Koop die kaartjies vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Kaartjies verkrygbaar by Hugenote Hoërskool, W’rite Shoppe en Salon La Papillon (Wellington).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za