Valcare byeen
2005-10-27
VALCARE se volgende inligtings- en netwerkbyeenkoms is Woensdag van 15:30 tot 17:00 by die Volle Evangelie Kerk in Orleanslaan, Paarl-Oos.
Daar gaan na die werksaamhede van verskillende projekte gekyk word, en Valcare se jaarverslag word ook bespreek.
Laat weet Jolanda van der Lingen by 084-393-1192 of 872-2495 of u die vergadering kan bywoon.
More
News
|