Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS

SMS
 
2011-07-07


* Wanneer gaan die plaasaanvalle end kry? Dis wreed. Die arme mense het niks aan niemand gedoen.
* Bring die doodstraf terug!
* Bring die Burgermag weer terug in dorpe.
* Pietersen is ’n lafaard - hy val bejaardes aan met ’n mes.
* Spoedwalle in Drakensteinweg sal werk, nie net vir jaagduiwels maar vir taxi’s ook.
* Net jammer die promosies oor Kasteel- en Versterstraat wys nie hoe groot die “potholes” is. ’n Mens kan jou motor daarin begrawe. Dis tyd dat die Munisipaliteit na sulke goed kyk. Ons betaal genoeg belasting daarvoor en nie om die raadslede te verryk nie.
* We phone and complain, but nothing gets done!
* When is street racing going to be banned? How many people must die before something gets done? Fine them R1000.
* Waarom nie kyk hoekom hierdie probleem van onwettige resies plaasvind nie? Kry dit georganiseerd en beheerd.
* One street racer down - many to go, unless they can come to their senses, or the authorities start doing their job.
* Vroueverkeerskonstabel oorkant Woolworths in haar voertuig op selfoon besig terwyl voertuig oor rooi robot ry. Maar ek kry R300 boete omdat ek op sel praat. Julle mense wat so boetes gee oor selfone, moet eers voor julle eie deure vee.
* Laura-Lee en ander vermoorde kinders: jammer julle moes in ’n land woon waar die regstelsel die grap van die wêreld is. Maar God slaap nie. Rus in vrede.



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za