Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sokkerfees met Ajax Cape Town

Sokkerfees met Ajax Cape Town
 
2011-07-07


’n SOKKERFEES met die ABSA Premier kampioenspan, Ajax Cape Town, word op 9 Julie op die Idasvallei-sportgronde in Stellenbosch aangebied.

Ajax Cape Town sal op daardie dag ’n wedstryd speel teen ’n Stellenbosse uitnodigingspan.

Die fees sal reeds om 10:00 begin met ’n afrigtingskliniek vir 250 juniors.

Spelers soos Brett Evans, Tembinkosi Fanteni, Sameeng Douti, Brent Carelse, Hans Vonk, Nazir Allie, Clayton Daniels en nog ander top spelers sal die toeskouers trakteer.

Die voorwedstryd is tussen twee o.18-spanne van Stellenbosch LFA en die Wes-Kaapse Sportskool. Vermaak sal ook deel uitmaak van die dag se verrigtinge en die bekende Fieldband sal optree. Die toegangsgeld vir die dag is hoofpaviljoen - R30 (600 kaartjies), ooppaviljoen - R20, staanplekke - R10 en kinders o.17 - R5,00.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za