Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Liedjies uit Hilandi se pen

Liedjies uit Hilandi se pen
 
2011-07-07


OP Saterdag 9 Julie om 20:00 tree Hilandi du Toit en Conf8 by die Ou Meul-teater op.

Hulle oortref elke gehoor se verwagting met hul vars benadering tot die gewaarborgde resep van sukses. Sanger en liedjieskrywer Hilandi is bekend vir haar passievolle vertonings.

Conf8 bestaan uit André Jansen van Vuuren (trekklavier), Wiehahn van Tonder (elektriese kitaar), Oslin Jacobs (baskitaar) en JP Crouch (tromme).

Dié vertoning bestaan hoofsaaklik uit liedjies uit Hilandi se pen. ’n Voorvertoning word aangebied deur Wihan Stemmet. Kaartjies is R75 by Vicky Stemmet by 083 564 0056.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za