CD-bekendstelling
2011-07-07
CORRIN WATTS het onder leiding van Fergus Ayford haar eerste Gospel CD uitgereik. Die bekendstellingsaand is 23 Julie om 18:00 in die Allandale-ontspanningsaal. Corrin (18) is ’n student in maatskaplike werk aan UWK. Sy sing reeds van kleins af en tree graag by funksies op. Daar sal verversings te koop wees en slegs ’n aantal CD’s sal die aand van die bekendstelling beskikbaar wees. Vir navrae, skakel Corrin by 076 1259 749.
More
News
|