Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bekommerd oor ligte

Bekommerd oor ligte
 
2011-07-14


HIERMEE wil ek my stem laat hoor teenoor onverantwoordelike motoriste soos dié een wat direk verantwoordelik is vir die dood van twee jong Paarliete op Dutoitskloofpas.

My vrou word kwaad vir my wanneer ek vir ’n aankomende motoris wat nie hoofligte domp nie, flikker en probeer wys dat sy voertuig se ligte my verblind.

Nou is die nuwe ding dat ligte ook deur die dag aan is, en ook op “bright”! Motoriste, jou voertuig se ligte is selfs deur die dag verblindend as jy dit nie domp nie.

Doen die toets deur in daglig direk in die “bright” ligte van jou voertuig te kyk.

Motoriste, wees asseblief verantwoordelik. ’n Bewegende voertuig neem lewens.

Nico Mettler




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za