Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Teatertoer

Teatertoer
 
2011-07-14


DIE Paarl MediClinic het onlangs konstruksie van sy nuwe teaterfasiliteit voltooi. ’n Publieke ope dag word Dinsdag 19 Julie gehou van 10:00 tot 14:00, wanneer die publiek welkom is om elke kwartier ’n besigtigingstoer mee te maak van die nuwe teater en endoskopie-suite.

Vir navrae, kontak Jacorie Visagie by 021 807 8000.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za