Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE 1981 matrieks van Bergrivier Hoërskool hou later vanjaar ’n 30 jaar reünie. ’n Beplanningsvergadering word op Saterdag 23 Julie om 10:00 by die skool gehou.Navrae kan gerig word aan Anthony Cavernelis by 083 447 0309 of 021 873 2301.
More News