JULIEMAAND is propvol aktiwiteite wat deur Huis Vergenoegd-dienssentrum vir senior burgers in die Paarl beplan word. Dit sluit verskeie uitstappies in.
Op Donderdag 21 Julie van 14:30 tot 15:30 tree die immergewilde groep Singing Companions van Kaapstad op by die C-blok sitkamer (toegang R10).
Die sentrum bied ook gereeld sing-songs, bingo en speletjiesmiddae aan (bring jou kaarte en speletjies saam).
Daar is 地 stapgroep, 地 tuingroep, 地 kunsteforum en 地 kunshandwerkgroep.
Die sentrum bied ook weekliks op Vrydagoggende 地 markie aan wat baie gewild is (08:00 tot 10:00).
By hierdie markdae is daar vars gebak, vars vrugte, heerlike eetgoed, mooi goed en vele meer.
Vir navrae oor aktiwiteite, kontak 021 870 3301 of hvg5@ lando.co.za.