Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stap deur historiese Bainstraat

Stap deur historiese Bainstraat
 
2005-10-27


VIR ‘n historiese blik op Bainstraat in Wellington, sluit aan vir ‘n kort stappie deur die verlede, Sondag saam met die Vriende van die Wellington Museum.

Dit begin om 16:00 en kaartjies kos R10.

Die belangrikste besoekpunt is die tuiste van Edith en John Stephenson, Ouwe Werf te Bainstraat 59, digby die Spruitrivier.
Edith sal op haar kleurryke manier vertel oor die ou werf van haar voorouers.

Dr Etienne Smit sal ter inleiding meer uitwy oor Bainstraat en die geskiedenis, terwyl Winnie Rust, skryfster van “Martha - ‘n Verhaal oor Martha Solomons, Countess of Stamford”, kortliks meer sal vertel oor Martha Solomons se huisie langs die Ouwe Werf.

Verversings sal bedien word.

Bespreek by die Wellington Museum voor Saterdag by 873-4710.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za