Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Neville Meintjies in die Strauss-saal

Neville Meintjies in die Strauss-saal
 
2011-07-14


DIE AGS Betesda Jeug in Paarl bied ’n jeugaand aan met Zane Meas, beter bekend as Neville van 7de laan en vriende van die ‘Fatherhood Foundation of South Africa’ as gassprekers op 15 Julie om 19:30 in die Strauss-saal.

Die tema sal wees die belangrikheid van families en hoe om gebroke families te herstel. Almal is welkom.

Kaartjies is beskikbaar teen R30 (R20 vir kinders). As jy by die deur betaal, sal dit dan R40 wees. Vir meer inligting, skakel Roger Solomons by 072 299 3551 of die kerkkantoor by 021 862 5364.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za