Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Drie kore sing saam

Drie kore sing saam
 
2005-10-27


’n DRIEDUBBELE kooruitvoering vind op Saterdag 5 November om 19:30 in die ouditorium van die Polisie Kollege, Paarl plaas.

Die kore wat optree, is die Boland Duitse Mannekoor, die Maranatha Mannekoor en die Worcester Mannekoor.

Kaartjies is R30 (skoliere R15) by koorlede of die aand by die deur.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za