Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS

SMS
 
2011-07-21


* Dis onmenslik om dit aan ’n ou mensie te doen - bring doodstraf in. As hul kan moor doen dieselfde aan hul. Genoeg is genoeg
* Dis skokkend dat jonger mense oumense wat hulself nie kan verdedig nie, aanval, maar God slaap nie vir hulle soort. Kobie - Wellington
* Slegs as die moordenaars op dieselfde wyse gestraf word as dié waarop hul straf uitgedeel het, sal ander voornemende kriminele dalk 2 keer dink voor hul moor.
* Sy was 93! Sy kon tog niks doen aan julle nie. Wie julle ook al is, God slaap nie. Gee julle oor, doen die regte ding! Julle sal nooit met julself kan saamleef!
* Maak asb ’n apteekdepot in Noorder-Paarl oop! Dis broodnodig
* Verlore kamera, Canon Power Shot A495 in swart sakkie, in Paarl Mall verloor. Kontak Heather 074 100 8056.
* Why doesn’t Aziza Leitch of Dept. of Labour put her cell no on all signs for all to see at payment halls. Poor service on phone calls to office will keep you from doing anything.
* Rugbyklagte: Bietjie van ’n swak verloorder? Wat van ’n sekere Mr Van Wyk wat ’n jaar of so terug vir Pniel op die Dal uitgedraf het toe hy ’n provinsiale kontrak by ’n ander unie gehad het? Jon.
* Ons van Champagnestraat in Riverside sal ook net so bly wees as die dag en nag lawaaierige smokkelhuis deur die polisie gestil kan word wat deur wynkoppe van ander buurte versteur word.



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za